Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Leon van Nierop

@ Sunday Times Books LIVE

About Leon van Nierop

Leon van NieropLeon van Nierop is ‘n bekroonde skrywer en regisseur wat reeds meer as 24 vollengte romans geskryf het, asook verskeie radiovervolgverhale, TV-reekse, dramas, rubrieke, boek- en rolprentresensies, kortverhale, ’n kabaret en akademiese boeke.

Sy mees onlangse roman is Ballade vir ’n enkeling wat in 2014 verskyn het. Die boek is gegrond op die treffer TV-reeks Ballade vir ’n enkeling wat in die middel jare tagtig rekords gebreek het.

 

Please register or log in to comment